Deuteronómium 1:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

nadat hy Sihon, die koning van die Amoriete, wat in Hesbon gewoon het, en Og, die koning van Basan, wat in Ástarot gewoon het, in Edréï verslaan het.

Deuteronómium 1

Deuteronómium 1:1-12