Deuteronómium 1:39 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En julle kindertjies van wie julle gesê het: Hulle sal ’n buit word! en julle kinders wat vandag van geen goed of kwaad weet nie — húlle sal daar inkom en aan hulle sal Ek dit gee, en húlle sal dit in besit neem.

Deuteronómium 1

Deuteronómium 1:37-43