Deuteronómium 1:28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Waarheen moet ons optrek? Ons broers het ons hart laat versmelt deur te sê: Dit is ’n volk groter en hoër van gestalte as ons; die stede is groot en tot aan die hemel versterk; en ons het daar ook die kinders van die Enakiete gesien.

Deuteronómium 1

Deuteronómium 1:27-34