Deuteronómium 1:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hulle het toe van die vrugte van die land met hulle saamgeneem en dit na ons afgebring en aan ons verslag gegee en gesê: Die land wat die Here onse God aan ons sal gee, is goed.

Deuteronómium 1

Deuteronómium 1:24-33