Daniël 9:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En ek het tot die Here my God gebid en belydenis gedoen en gesê: Ag, Here, grote en gedugte God, wat die verbond en die goedertierenheid hou vir die wat Hom liefhet en sy gebooie onderhou,

Daniël 9

Daniël 9:1-11