Daniël 8:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En ek, Daniël, was gedaan en was dae lank siek; daarna het ek opgestaan en die werk van die koning gedoen; en ek was verstom oor die gesig, maar niemand het dit gemerk nie.

Daniël 8

Daniël 8:18-27