Daniël 7:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy sal woorde spreek teen die Allerhoogste en die heiliges van die Allerhoogste mishandel; en hy sal probeer om tye en wet te verander, en hulle sal in sy hand oorgegee word gedurende ’n tyd en tye en die helfte van ’n tyd.

Daniël 7

Daniël 7:20-28