Daniël 7:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ook aan die ander diere is hulle heerskappy ontneem, en verlenging van die lewe is aan hulle gegee tot op tyd en uur.

Daniël 7

Daniël 7:11-14