Daniël 6:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het hierdie Daniël bo die ministers en die landvoogde uitgemunt, omdat ’n voortreflike gees in hom was; daarom was die koning van plan om hom oor die hele koninkryk aan te stel.

Daniël 6

Daniël 6:1-11