Daniël 6:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het die koning bevel gegee, en hulle het Daniël gebring en in die leeukuil gegooi. Die koning het begin spreek en vir Daniël gesê: Mag jou God wat jy gedurigdeur vereer, jou verlos!

Daniël 6

Daniël 6:15-21