Daniël 6:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het hulle geantwoord en voor die koning gesê: Daniël, een van die Joodse ballinge, het hom aan u, o koning, en aan u verbod wat u geskrywe het, nie gesteur nie, maar drie maal op ’n dag doen hy sy gebed.

Daniël 6

Daniël 6:12-21