Daniël 5:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Na aanleiding van die woorde van die koning en van sy maghebbers het die koningin in die eetsaal ingegaan; die koningin het begin spreek en gesê: Mag die koning in ewigheid lewe! Laat u gedagtes u nie verskrik en u gelaatskleur nie verander nie.

Daniël 5

Daniël 5:4-18