Daniël 4:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

totdat eindelik Daniël voor my ingekom het, wie se naam Béltsasar is, na die naam van my god, en in wie die gees van die heilige gode is; en ek het hom die droom vertel:

Daniël 4

Daniël 4:6-13