Daniël 4:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Laat sy hart anders word as dié van ’n mens en ’n dierehart aan hom gegee word, en laat sewe tydperke oor hom heengaan.

Daniël 4

Daniël 4:15-24