Daniël 4:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

hy het hardop geroep en só gesê: Kap die boom om en kap sy takke af, trek sy blare af en verstrooi sy vrugte; laat die diere onder hom uit wegvlug en die voëls uit sy takke.

Daniël 4

Daniël 4:4-23