Daniël 4:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Sy blare was mooi en sy vrugte baie, en aan hom was vir alles voedsel; onder hom het die diere van die veld skaduwee gesoek, en in sy takke het die voëls van die hemel gewoon, ja, alle vlees is daardeur gevoed.

Daniël 4

Daniël 4:9-14