Daniël 3:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe is daardie manne geboei met hulle mantels, hulle broeke en hulle tulbande en hulle ander klere aan, en hulle is binne-in die brandende vuuroond gegooi.

Daniël 3

Daniël 3:14-30