Daniël 3:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het Nebukadnésar, toornig en woedend, bevel gegee om Sadrag, Mesag en Abednégo te laat kom. Daarop is die manne voor die koning gebring.

Daniël 3

Daniël 3:12-17