Daniël 2:47 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die koning het Daniël geantwoord en gesê: Waarlik, julle God is die God van die gode en die Here van die konings en die Openbaarder van geheimenisse, daarom was jy in staat om hierdie geheim te openbaar.

Daniël 2

Daniël 2:41-49