Daniël 2:40 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en die vierde koninkryk sal hard wees soos yster, juis omdat yster alles fynstamp en verpletter; en soos die yster wat vergruis, sal hy dit alles fynstamp en vergruis.

Daniël 2

Daniël 2:34-46