Daniël 2:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het Áriog Daniël haastig voor die koning ingebring en só vir hom gesê: Ek het ’n man onder die ballinge van Juda gevind wat die koning die uitlegging bekend sal maak.

Daniël 2

Daniël 2:24-27