Daniël 2:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daniël het toe gespreek en gesê: Mag die Naam van God geprys word van ewigheid tot ewigheid, want die wysheid en die krag is syne.

Daniël 2

Daniël 2:10-30