Daniël 12:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het gesê: Gaan heen, Daniël, want die woorde bly verborge en verseël tot die tyd van die einde toe.

Daniël 12

Daniël 12:1-12