Daniël 12:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En een het aan die man, met linne bekleed, wat bo-oor die water van die rivier was, gesê: Hoe lank sal die einde van die wonderbaarlike dinge uitbly?

Daniël 12

Daniël 12:3-11