Daniël 11:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dan sal een uit die spruite van haar wortels in sy plek oprys en teen die leër optrek, en hy sal in die vesting van die koning van die Noorde indring en teen hulle optree en magtig wees;

Daniël 11

Daniël 11:5-8