Daniël 11:43 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy sal mag hê oor die skatte van goud en silwer en oor al die kosbaarhede van Egipte, terwyl die Líbiërs en die Kusiete sy voetstappe volg.

Daniël 11

Daniël 11:42-45