Daniël 11:37 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En op die gode van sy vaders sal hy nie ag slaan nie, en op die liefling van die vroue en op enige god sal hy geen ag gee nie; want hy sal homself bo alles groot hou.

Daniël 11

Daniël 11:32-39