Daniël 11:32 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die wat goddeloos handel teen die verbond, sal hy met vleiery afvallig maak, maar die volk wat hulle God ken, sal vashou en optree.

Daniël 11

Daniël 11:26-42