Daniël 11:30 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want skepe van die Kittiërs sal teen hom kom, en hy sal moedeloos word; dan sal hy teruggaan en sy toorn openbaar teen die heilige verbond en optree; en hy sal teruggaan en ag gee op die wat die heilige verbond versaak het.

Daniël 11

Daniël 11:21-37