Daniël 11:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En wat die twee konings betref, hulle hart sal wees om kwaad te doen; en aan een tafel sal hulle leuens spreek, maar dit sal nie geluk nie, want die einde sal eers op die vasgestelde tyd wees.

Daniël 11

Daniël 11:24-34