Daniël 11:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Onverwags en in die vetste dele van die provinsie sal hy inkom, en hy sal doen wat sy vaders en sy grootvaders nie gedoen het nie: roof en buit en goed sal hy onder hulle uitstrooi en teen vestings planne beraam, maar net vir ’n tyd.

Daniël 11

Daniël 11:14-33