Daniël 11:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En in sy plek sal iemand optree wat ’n geldinsamelaar deur die pragtigste deel van die koninkryk sal laat deurtrek, maar binne enkele dae sal hy verbreek word, maar nie deur toorn of deur oorlog nie.

Daniël 11

Daniël 11:12-22