Daniël 11:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy wat uit die Noorde teen hom kom, sal maak net soos hy wil, en niemand sal voor hom standhou nie; hy sal ook gaan staan in die Pragtige Land, terwyl daar verdelging in sy hand is.

Daniël 11

Daniël 11:11-23