Daniël 11:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dan sal die koning van die Suide verbitterd word en uittrek en teen hom, die koning van die Noorde, veg, wat ook ’n groot menigte op die been sal bring, maar hierdie menigte sal in sy hand oorgegee word.

Daniël 11

Daniël 11:1-15