Daniël 10:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het vir my gesê: Daniël, geliefde man, gee ag op die woorde wat ek met jou spreek, en gaan staan op jou staanplek, want ek is nou na jou gestuur. En terwyl hy hierdie woord met my spreek, het ek bewende gaan staan.

Daniël 10

Daniël 10:9-18