Daniël 10:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

IN die derde jaar van Kores, die koning van die Perse, is ’n woord geopenbaar aan Daniël wat Béltsasar genoem is, en die woord is waarheid maar groot swarigheid; en hy het die woord verstaan en insig gehad in die gesig.

Daniël 10

Daniël 10:1-7