Amos 9:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En al steek hulle hul weg op die top van Karmel, Ek sal hulle daar opspoor en weghaal; en al verberg hulle hul voor my oë op die bodem van die see, Ek sal van daar die slang ontbied om hulle te byt.

Amos 9

Amos 9:1-6