Amos 8:13-14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

13. In dié dag sal die mooi jongedogters en die jongmanne van dors beswyk —

14. hulle wat sweer by die skuld van Samaría, en ook sê: So waar as jou god leef, o Dan! en: So waar as die weg van Berséba leef! En hulle sal val en nie weer opstaan nie.

Amos 8