Amos 7:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dit het die Here Here my laat sien — kyk, die Here Here roep om ’n regstryd te voer deur vuur, en dit het die groot watervloed verteer en sou die akkerland verteer het.

Amos 7

Amos 7:1-13