Amos 7:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hoor dan nou die woord van die Here! Jy sê: Jy mag nie teen Israel profeteer nie, en jy mag geen woorde laat druppel teen die huis van Isak nie.

Amos 7

Amos 7:13-17