Amos 6:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom sal hulle nou op die voorpunt van die ballinge in ballingskap gaan, en daar sal ’n end kom aan die rumoerige gejubel van die leeglêers.

Amos 6

Amos 6:1-8