Amos 5:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Wee die wat na die dag van die Here verlang! Wat sal tog die dag van die Here vir julle wees? Dit sal duisternis wees en geen lig nie.

Amos 5

Amos 5:8-24