3 Johannes 1:14-15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

14. Maar ek hoop om jou gou te sien, en ons sal van mond tot mond spreek.

15. Vrede vir jou! Die vriende groet jou. Groet die vriende by die naam.

3 Johannes 1