2 Timótheüs 3:6-8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

6. Want uit hulle is die wat in die huise insluip en arme vroue gevange neem wat met sondes belaai is en deur allerhande begeerlikhede gedryf word,

7. wat altyd leer en nooit tot die kennis van die waarheid kan kom nie.

8. En net soos Jannes en Jambres Moses teëgestaan het, so staan ook hierdie mense die waarheid teë, mense verdorwe in die verstand, onbetroubaar ten opsigte van die geloof.

2 Timótheüs 3