2 Timótheüs 3:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. MAAR weet dit, dat daar in die laaste dae swaar tye sal kom.

2. Want die mense sal liefhebbers van hulleself wees, geldgieriges, grootpraters, trotsaards, lasteraars, ongehoorsaam aan hulle ouers, ondankbaar, onheilig,

2 Timótheüs 3