2 Timótheüs 2:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Onthou dat Jesus Christus, uit die geslag van Dawid, uit die dode opgewek is volgens my evangelie,

2 Timótheüs 2

2 Timótheüs 2:1-13