2 Timótheüs 2:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Niemand wat ’n krygsman is, wikkel hom in die werksaamhede van die lewensonderhoud nie, sodat hy die een kan behaag wat hom vir die diens gewerf het.

2 Timótheüs 2

2 Timótheüs 2:1-5