2 Timótheüs 2:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar vlug vir die begeerlikhede van die jonkheid en jaag ná geregtigheid, geloof, liefde, vrede, saam met die wat die Here uit ’n rein hart aanroep.

2 Timótheüs 2

2 Timótheüs 2:16-26