2 Timótheüs 2:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ewenwel, die fondament van God staan vas met hierdie seël: Die Here ken die wat syne is; en: Laat elkeen wat die Naam van Christus noem, afstand doen van die ongeregtigheid.

2 Timótheüs 2

2 Timótheüs 2:14-26