2 Timótheüs 1:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en as ek my herinner die ongeveinsde geloof wat in jou is, wat eers gewoon het in jou grootmoeder Loïs en in jou moeder Eunice, en wat — daarvan is ek oortuig — ook in jou is.

2 Timótheüs 1

2 Timótheüs 1:1-9